adjektief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  adjektief     adjektiewe  

Uitspraak

   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taalkunde) Byvoeglike naamwoord; woord in 'n sin wat die selfstandige naamwoord omskryf.

    Voorbeeldsinne

'n Adjektief (byvoeglike naamwoord) spesifiseer die naamlik eienskappe of attribute van 'n selfstandige naamwoord of voornaamwoord.

    Sinonieme

byvoeglike naamwoord

    Afkorting

a., adj.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels adjective(en)
Esperanto adjektivo(eo)
Fins adjektiivi(fi), laatusana(fi)
Nederlands adjectief(nl)