adres
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
adres | adresse |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- اَدْرَِسْ , meervoud: اَدْرَِسِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Aanwysing van die naam en woonplek van 'n persoon.
- Verblyfplek.
- Versoekskrif.
Vertalings
Vertalings: adres | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | adres o | adressen |
Verkleinwoord | adresje | adresjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [aˈdrɛs]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Turks (tr)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | adres | adresler |
Genitief | adresin | adreslerin |
Datief | adrese | adreslere |
Akkusatief | adresi | adresleri |
Lokatief | adreste | adreslerde |
Ablatief | adresten | adreslerden |
Verdere verbuigings: adres (verbuiging) |
Met Arabiese letters
- آدرس , meervoud: آدرسلر
Uitspraak
- IPA: [ɑdˈrɛs], genitief: [ɑdrɛˈsɪn], datief: [ɑdrɛˈsɛ], akkusatief: [ɑdrɛˈsɪ], lokatief: [ɑdrɛsˈtɛ], ablatief: [ɑdrɛsˈtɛn]; meervoud: [ɑdrɛsˈlɛɹ], genitief: [ɑdrɛslɛˈrɪn], datief: [ɑdrɛslɛˈrɛ], akkusatief: [ɑdrɛslɛˈrɪ], lokatief: [ɑdrɛslɛrˈdɛ], ablatief: [ɑdrɛslɛrˈdɛn]