advokadopeer
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
advokadopeer | advokadopere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
advokadopeertjie | advokadopeertjies |
Etimologie
- Kontaminasie van avokado met advokaat + peer.
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Sien avokado.