agter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voorsetsel
agter

Woordafbreking

ag•ter

Voorsetsel

    Betekenisse

  1. Verder weg (vanaf die spreker gesien).
  2. Aan die agterkant van iets of iemand.
  3. Later in rangorde.

    Voorbeeldsinne

  1. Die son gaan skuil agter die wolke.
  2. Piet parkeer sy motor agter die winkel. Bob sit die hele dag agter sy rekenaar.
  3. PSV is agter Ajax en Feyenoord in die eredivisie.

    Antonieme

voor

    Vertalings

  Vertalings:    agter
Engels: behind(en), after(en)
Galicies: detrás de(gl)
Nederlands: achter(nl)