année

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) année v années
(met lidwoord) l'année les années

Uitspraak

Hulp:IPA: [a.ne]

, [l‿a.ne]

   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Jaar

    Voorbeeldsinne

«Selon la plupart des scientifiques, l'univers existe depuis environ treize milliards d’années »
Volgens die meeste wetenskaplikes bestaan die heelal sedert ongeveer dertien miljard jaar.

    Holonieme

    Meronieme