appel
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| appel | appels |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- اَپِلْ , meervoud: اَپِلْسْ
Betekenisse:
- Soet, vlesige vrug (Malus domestica).
- Vuis.
Vertalings
Limburgs (li)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| appel | eppel |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Appel, 'n vrug.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | appel | appels, appelen |
| Genitief (verouder) |
appels | appels, appelen |
| Datief (verouder) |
appel | appels, appelen |
| Akkusatief (verouder) |
appel | appels, appelen |
| Verkleinwoord | appeltje, (Vlaams:) appelke |
appeltjes, (Vlaams:) appelkes |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Appel, 'n vrug.