appelkoos
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| appelkoos | appelkose |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- اَپِلْكُوَسْ , meervoud: اَپِلْكُوَسِی
Betekenisse:
- Suuragtige, oranjekleurige pitvrug (Prunus armeniaca).