appelwyn
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| appelwyn | appelwyne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- اَپِلْڤَیْنْ , meervoud: اَپِلْڤَیْنِی
Betekenisse:
- Die generiese naam vir verskillende soorte sap en wyn wat van appels of pere gepers is.