apteek
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
apteek | apteke |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- اَپْتَِیكْ , meervoud: اَپْتَِیكِی
Spelling tot 1909
- apteek, meervoud: aptéke, apté-ke
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Winkel waar medisyne aangemaak en verkoop word.