atmosfeer
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| atmosfeer | atmosfere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| atmosfeertjie | atmosfeertjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse:
- 'n Laag gasse wat 'n hemelliggaam, gewoonlik 'n planeet, omring.
Uitspraak:
- IFA: ɐtmosfiə̯r