atoom
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| atoom | atome |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| atoompie | atoompies |
Betekenisse:
- 'n Mikroskopiese deeltjie bestaande uit neutrone, protone en elektrone. Atome is die boustene van alledaagse materie.
- 'n Onverdeelbare bousteen.