bad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1]: 'n Bad.

Afrikaans (af)

Woordafbreking

bad
Enkelvoud Meervoud
  bad     baddens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  badjie     badjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Voorwerp waarin mens jouself met water was.
  2. 'n Hoeveelheid water of ander medium waarin iets of iemand onderdompel kan word.

    Voorbeeldsinne

  1. Tap solank water in die bad in.
  2. Die metaal word in 'n suurbad skoongemaak.

    Spreekwoorde

Iemand 'n koue bad gee (sy geesdrif demp).

    Vertalings

  Vertalings:    bad
Engels: bathtub(en)
Nederlands: bad(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bad 
Verlede Tyd  ek   het gebad        

Werkwoord

    Betekenisse

Was; om skoon te maak.

    Voorbeeldsinne

Die voëltjie bad homself in die voëlbak.

    Vertalings

  Vertalings:    bad
Engels: bath(en)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord bad o baden 
Verkleinwoord badje badjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [bɑt]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Bad; 'n Voorwerp waarin mens jouself met water was.
  2. Bad; 'n Hoeveelheid water of ander medium waarin iets of iemand onderdompel kan word.

Werkwoord

    Betekenisse

  1. enkelvoud verlede tyd van bidden

    Voorbeeldsinne

1.: Ik bad.
2.: Jij bad.
3.: Hij, zij, het bad.

.