battery

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  battery     batterye  

Uitspraak

IPA: [bɑtəˈrəɪ̯], meervoud: [bɑtəˈrəɪ̯jə]

Met Arabiese letters

بَتِرَيْ , meervoud: بَتِرَیِّی

Spelling tot 1909

battery, meervoud: battery-ë

    Afkorting

batt.

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. Toestel van 'n paar selle in dieselfde houer om elektrisiteit deur 'n chemiese reaksie te ontwikkel.
2. (mil.): Aantal kanonne met die manskappe wat hulle bedien.

    Vertalings

  Vertalings:    battery
Duits: 1 Batterie(de)
Engels: 1, 2 battery(en)
Frans: 1 batterie(fr)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor battery.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord battery batteries

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈbætɹi], meervoud: [ˈbætɹiz]
Brits: [ˈbætɹi], meervoud: [ˈbætɹiz]
Amerikaans: [ˈbæɾəɹi], meervoud: [ˈbæɾəɹiz]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Battery

    Afkorting

batty., batt.