behoed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  behoed 
Verlede Tyd  ek   het behoed        

Woordafbreking

be•hoed

Werkwoord

    Betekenisse

Bewaar; van gevaar beskerm; veilig hou.

    Voorbeeldsinne

Die Here sal jou seën en jou behoed.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: protect(en)
Nederlands: behoeden(nl)

Verwysings

  1. Bybel; Numeri 6:24; 1933/1953-vertaling.