bepaal
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA: [bəˈpɑːɫ], attributief: [bəˈpɑːɫdə]
- بِپالْ , attributief: بِپالْدِی
- Vasgestel.
- Stellig.
- Noukeurig aangewys.
- (taalk.:) Nader omskrywend.
- bepaald
- IPA: onbepaalde wys: [bəˈpɑːɫ]; verlede deelwoord: [bəˈpɑːɫ]
- onbepaalde wys: بِپالْ ; verlede deelwoord: بِپالْ
- Vasstel.
- Beslis.
- Jou beperk tot.
- Voorskryf, vereis.
- (taalk.:) Nader omskryf, as bepaling dien.
- Duits: festlegen (de), verfügen (de), bestimmen (de), anberaumen (de), abstecken (de), umschreiben (de), bestimmen (de)
|
|
- Engels: fix (en), appoint (en), determine (en), ordain (en), stipulate (en), define (en), state (en), decree (en)
|