bere

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  beer     bere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beertjie     beertjies  

Uitspraak

IPA: [ˈbiə̯rə]

Met Arabiese letters

بَِیرِی

Spelling tot 1909

bére, bé-re

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van beer; meer as een beer.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bere.

    Vertalings

  Vertalings:    bere
Engels: bears(en)


Venda (ve)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief   bere     (dzi)bere  
Lokatief   bereni     (dzi)bereni  
Met besitskakels: bere (possessief)

Klas 9,  meervoud: klas 10

Uitspraak

IPA: [ˈbɛːrɛ], lokatief: [bɛˈreːni]; meervoud: [(ʣi)ˈbɛːrɛ], lokatief: [(ʣi)bɛˈreːni]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Perd

    Afleiding

< Afrikaans "perd".