bestaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Woordafbreking

be•staan
Enkelvoud Meervoud
  bestaan     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Die toestand van wees; dit wat voorkom.
  2. Verdienste: broodwinning.

    Voorbeeldsinne

  1. Om die bose te oorwin, moet ons eers die bestaan daarvan erken.
  2. Dis moeilik om deesdae 'n bestaan te maak.

    Vertalings

  Vertalings:    bestaan
Nederlands existence(en)
Nederlands bestaan(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bestaan 
Verlede Tyd  ek   het bestaan        

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Om te wees; is; lewe.
  2. Saamgestel uit.

    Voorbeeldsinne

  1. Daar bestaan wel so 'n woord.
  2. Die woord bestaan uit die lettergrepe "be-" en "-staan".

    Vertalings

  Vertalings:    bestaan
Nederlands exist(en), consist(en)
Nederlands bestaan(nl)


Nederlands (nl)

Uitspraak

Hulp:IPA: [bəˈstan]
(lêer)
Stamtye
bestaan bestond bestaan  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik besta bestond
jij, u bestaat
hij, zij, het bestaat
wij, jullie, zij bestaan bestonden
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
besta bestaan bestaand
 

Werkwoord

    Betekenisse

Bestaan

    Eienskappe

Absolute werkwoord sonder lydende vorme. Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is hebben. Die voltooide deelwoord word nie attributief gebruik nie.
Onreëlmatige werkwoord.