bier
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bier | biere |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بِیرْ , meervoud: بِیرِی
Spelling tot 1909:
- bier, biir; meervoud: bire, bi-re
Betekenisse:
- Alkoholiese drank met 'n effens bitter smaak, gewoonlik van gars en hop gebrou.
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | bier | bieren |
| Genitief (verouder) |
biers | bieren |
| Datief (verouder) |
bier(e) | bieren |
| Akkusatief (verouder) |
bier | bieren |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [biːr], meervoud: [ˈbiːrə(n)]
- Belgies: [biːʀ], meervoud: [ˈbiːʀə(n)]

