biskop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  biskop     biskoppe  

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

bis•kop

    Betekenisse

(religie) 'n Draer van gesag in bepaalde kerke

    Voorbeeldsinne

  1. Die Katolieke, Anglikaanse en Ortodokse kerke hou vol dat die biskoppe in direkte lyn opvolgers van die Apostels is.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor biskop.