bo

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voorsetsel
bo

Uitspraak

Hulp:IPA: [bʊə]
   
(lêer)

Voorsetsel

    Betekenisse

Hoër in vertikale rigting.

    Voorbeeldsinne

Die Drakensberge se hoogste piek, Thabana Ntlenyana, is 3482 m bo seespieël.

    Antonieme

onder

    Afgeleide woorde

bo-aards, bo-armbeen, bo-armspier, bo-ent
bo-in, bo-om, bo-oor, bo-op, bo-uit, boaan

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: above(en)
Frans: au-dessus(fr) de
Nederlands: boven(nl)


Bywoord
bo

Bywoord

In 'n hoër posisie

    Betekenisse

Die vlag vertoon twee ewe hoë vertikale bane in rooi bo en wit onder.

    Antonieme

onder

    Vertalings

  Vertalings:   
Frans: dessus(fr)