boek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boek | boeke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بُوكْ ; meervoud: بُوكِی
Betekenisse:
- Bundel ingebonde, bedrukte of beskrewe blaaie papier.
- Hoofafdeling van 'n boekwerk.
Afkorting:
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | boek |
| Verlede Tyd | ek | het geboek |
| Verdere vervoegings: boek (vervoeging) | ||
Oorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [buk]; verlede tyd: [χəˈbuk]
Met Arabiese letters:
- teenwoordige tyd: بُوكْ ; verlede tyd: خِبُوكْ
Betekenisse:
- Inskryf, noteer.
Vertalings
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | boek | boeken |
| Genitief (verouder) |
boeks | boeken |
| boek(e) | boeken | |
| Akkusatief (verouder) |
boek | boeken |
| Verkleinwoord | boekje, (Vlaams:) boekske |
boekje, (Vlaams:) boekskes |