bola

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Portugees (pt)

Enkelvoud Meervoud
  bola     bolas  

Vroulik

Uitspraak

IPA:
Europees: [ˈbɔlɐ], meervoud: [ˈbɔlɐʃ], (voor klinker:) [ˈbɔlɐz], (voor "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈbɔlɐʒ]
Brasiliaans: [ˈbɔlɐ], meervoud: [ˈbɔlɐs], (voor klinker:) [ˈbɔlɐz], (voor "c", "f", "p", "q" en "t":) [ˈbɔlɐʃ], (voor "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈbɔlɐʒ]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Bal, 'n ronde voorwerp gebruik by verskeie spele.


Venda (ve)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief   bola     dzibola  
Lokatief   bolani     dzibolani  
Met besitskakels: bola (possessief)

Klas 9,  meervoud: klas 10

Uitspraak

IPA: [ˈbɔːɭa], lokatief: [bɔˈɭaːni]; meervoud: [ʣiˈbɔːɭa], lokatief: [ʣibɔˈɭaːni]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Bal, 'n ronde voorwerp gebruik by verskeie spele.