bordeel
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bordeel | bordele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bordeeltjie | bordeeltjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse:
- 'n Gebou wat doelbewus bedryf word om die dienste van verskeie prostitute aan te bied.
Uitspraak:
- IFA: bordiə̯l