bosbreker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bosbreker     bosbrekers  



Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈbosbriə̯kər], meervoud: [ˈbosbriə̯kərs]


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. bosbreker; 'n Gevormde raamwerk van staal wat aan die voorkant van 'n voertuig aangebring word om te verhoed dat die voertuig se voorste bakwerk beskadig word wanneer dit in ruwe terrein beweeg.


Gnome-globe.svg Vertalings

Engels: bull bar, bush bar
Persoonlike gereedskap
Ander tale