broeder
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| broeder | broeders |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بْرُودِرْ , meervoud: بْرُودِرْسْ
Betekenisse:
- Deftig vir manlike kind van dieselfde ouers, broer.
- Lid van 'n religieuse gemeente.
- Lid van 'n orde.
- Lid van die Broederbond.
Sinonieme:
Verwante woorde:
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | broeder | broeders, broederen |
| Genitief (verouder) |
broeders | broeders, broederen |
| Datief (verouder) |
broeder | broeders, broederen |
| Akkusatief (verouder) |
broeder | broeders, broederen |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈbrudər], meervoud: [ˈbrudərs, ˈbrudərə(n)]
- Belgies: [ˈbʀudəʀ], meervoud: [ˈbʀudəʀs, ˈbʀudəʀə(n)]

