broer
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| broer | broers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بْرُورْ , meervoud: بْرُورْسْ
Betekenisse:
- Manlike kind van dieselfde ouers.
- Vriend.
Sinonieme:
Verwante woorde:
Vertalings
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | broer | broers |
| Genitief (verouder) |
broers | broers |
| broer | broers | |
| Akkusatief (verouder) |
broer | broers |
| Verkleinwoord | broertje, (Vlaams:) broerke |
broertjes, (Vlaams:) broerkes |
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [bruːr], meervoud: [bruːrs]
- Belgies: [bʀuːʀ], meervoud: [bʀuːʀs]