broerskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  broerskap     —  

Uitspraak

IPA: [ˈbruːrskɑp]

Met Arabiese letters

بْرُورْسْكَپْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Vriendskaplike betrekking soos tussen broers.
  2. Geestelike bond van broers.

    Sinonieme

2. broederskap

    Vertalings

  Vertalings:    broerskap
Duits: 1 Brüderlichkeit(de); 2 Bruderschaft(de)
Engels: 1 brotherliness(en); 2 brotherhood(en)
Turks: 1 kardeşlik(tr), uhuvvet(tr); 2 kardeşlik(tr), ihvanlık(tr)