bywoord
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bywoord | bywoorde |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بَیْڤُوَرْدْ , meervoud: بَیْڤُوَرْدِی
Spelling tot 1909:
- bywoort, meervoud: bywoorde
Betekenisse:
- Woord wat 'n werkwoord, hele sin, byvoeglike naamwoord, telwoord of ander bywoord nader bepaal, omstandigheidswoord.