daarna
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
daarna |
Uitspraak
-
(lêer)
Etimologie
Woordafbreking
- daar•na
Bywoord
Betekenisse
- Ná dit wat genoem is; vervolgens; later.
Voorbeeldsinne
- Môre is dit Vrydag. Die dag daarna is Saterdag.
Vertalings
Vertalings: daarna | |||
---|---|---|---|
Voornaamwoord |
---|
daarna |
Voornaamwoord
Betekenisse
- Om na iets spesifiek te kyk.
Betekenisse
- Kyk mooi daarna voordat jy dit koop.
Eienskappe
- Aanwysende voornaamwoord.
Verwante woorde
- daaraan, daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarom, daaroor, daarop, daarvan, daarvoor
Vertalings
Vertalings: daarna | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Uitspraak
Voorsetselbywoord | |
---|---|
na | |
Bywoordelike voornaamwoord | |
Persoonlik | erna |
Naby | hierna |
Veraf | daarna |
Betreklik | waarna |
Vraend | waarna? |
Onbepaald | ergens na |
Negatief | nergens na |
Universeel | overal na |
Bywoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «Morgen is het Vrijdag. De dag daarna is Zaterdag.»
- Môre is dit Vrydag. Die dag daarna is Saterdag.