dankie
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| dankie |
Tussenwerpsel
Uitspraak:
- IPA: [ˈdɑŋki]
Met Arabiese letters:
- دَنْكِي
Spelling tot 1909:
- danki
Betekenisse:
- Uitroep om dankbaarheid te kenne te gee, woord van dankbetuiging.
Sinonieme:
- (Slaams-Afrikaans:) tramma kassie