de
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Boekmaal (nb)
Lidwoord
Alle geslagte
Uitspraak:
- IPA: [diː]
Betekenisse:
- Die, enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.
Deens (da)
Lidwoord
Alle geslagte
Uitspraak:
- IPA: [d̥i]
Betekenisse:
- Die, meervoud van die bepaalde lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.
Limburgs (li)
| Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|---|
| (voor "b", "c", "f", "g", "j", "k", "l", "m", p", "q", "r", "s", "t", "x", "y", "z":) de, (voor klinkers, "d", "h" of "n":) d'n; (Heuvellands:) d'r |
de | 't | |
| Meervoud | Alle geslagte | ||
| de | |||
Lidwoord
Alle geslagte
Uitspraak:
- IPA: [də]

Manlik
Uitspraak:
- IPA: [də]
Betekenisse:
- (Voor "b", "c", "f", "g", "j", "k", "l", "m", p", "q", "r", "s", "t", "x", "y", "z":) die, enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord.
Wisselvorm:
Limburgs (li)
| Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|---|
| (voor "b", "c", "f", "g", "j", "k", "l", "m", p", "q", "r", "s", "t", "x", "y", "z":) de, (voor klinkers, "d", "h" of "n":) d'n; (Heuvellands:) d'r |
de | 't | |
| Meervoud | Alle geslagte | ||
| de | |||
Lidwoord
Vroulik
Uitspraak:
- IPA: [də]
Betekenisse:
- Die, enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord.
Luxemburgs (lb)
| Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|---|
| Nominatief | (voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":) den (origens:) de |
d' | d' |
| Datief | dem | der | dem |
| Akkusatief | (voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":) den (origens:) de |
d' | d' |
| Meervoud | Alle geslagte | ||
| Nominatief | d' | ||
| Datief | den | ||
| Akkusatief | d' | ||
Lidwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA: [də]
Betekenisse:
- Die, nomitief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord.
Wisselvorm:
- (Voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":) den
Mennonieteduits (pdt)
| Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|---|
| Nominatief | de | de | daut |
| Datief | däm, dän | de | däm, daut |
| Akkusatief | dän | de | daut |
| Meervoud | Alle geslagte | ||
| Nominatief | de | ||
| Datief | de | ||
| Akkusatief | de | ||

Nederlands (nl)
Lidwoord
Alle geslagte
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [də]
- Belgies: [də], (voor klinkers en "h":) [dən]
Betekenisse:
- Die, nominatief meervoud van die bepaalde manlike en vroulike lidwoorde de en die bepaalde onsydige lidwoord het.
- (Verouder:) akkusatief meervoud van die bepaalde manlike en vroulike lidwoorde de en die bepaalde onsydige lidwoord het.
Nederlands (nl)
Lidwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [də]
- Belgies: [də], (voor klinkers en "h":) [dən]
Betekenisse:
- Die, nomitief enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord.
Nederlands (nl)
Lidwoord
Vroulik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [də]
- Belgies: [də], (voor klinkers en "h":) [dən]
Betekenisse:
- Die, nomitief enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord.
- (Verouder:) akkusatief enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord de.
Sweeds (sv)
Lidwoord
Alle geslagte
Uitspraak:
- IPA: [de(ː)], (geselstaal:) [dɔm]
Betekenisse:
- Die, meervoud van die bepaalde lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.