dodeverering
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dodeverering |
Uitspraak
- IPA: [ˈduə̯dəfərˌiə̯rəŋ]
Met Arabiese letters
- دُوَدِفِرَِیرِڠْ
Spelling tot 1909
- dódefiréring, dódeferéring
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Godsdienstige verering van die geeste van gestorwe voorouers.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: dodeverering | |||
---|---|---|---|