dominee

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Dominee wat preek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dominee     dominees  

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈduə̯məni]
   
(lêer)
, meervoud: [ˈduə̯mənis]

Met Arabiese letters

دُوَمِنِي , meervoud: دُوَمِنِیسْ

Spelling tot 1909

dóminé, meervoud: dóminees

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Titel van of aanspreekvorm van 'n Protestantse geestelike.

    Voorbeeldsinne

Dominee Joan van Arckel was die eerste predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, en trouens van enige kerk in Suid-Afrika.

    Sinonieme

predikant, leraar, (Katoliek:) pastoor

    Afkorting

ds.

    Vertalings

  Vertalings:    dominee
Duits: (manlik:) Pastor(de), Pfarrer(de); (vroulik:) Pastorin(de), Pfarrerin(de)
Engels: parson(en), pastor(en), minister(en); (Anglikaans:) vicar(en)
Frans: (manlik:) pasteur(fr), ministre(fr); (vroulik:) femme pasteur(fr)
Italiaans: pastore(it)
Latyn: sacerdos(la)
Nederlands: (manlik:) dominee(nl), predikant(nl); (vroulik:) predikante(nl)
Russies: (manlik:) священник(ru) (swjasjtennik), пастор(ru) (pastor); (vroulik:) пасторша(ru) (pastorsja)
Spaans: (manlik:) pastor(es)
Swazi: umfundzisi(ss)
Turks: pastör(tr), papaz(tr)
Turks (Osmaans): پاستور(osm) (pastör), پاپاس(osm) (papas), پاپاز(osm) (papaz)
Venda: mufunzi
Xhosa: umfundisi
Zoeloe: umfundisi(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dominee.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dominee m dominees 
Verouderde vorme
Genitief dominees dominees  
Datief dominee dominees

Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ˈdoːmineː, ˈdoʊ̯mineɪ̯], meervoud: [ˈdoːmineːs, ˈdoʊ̯mineɪ̯s]
Belgies: [ˈdoə̯mineː], meervoud: [ˈdoə̯mineːs]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Dominee

    Sinonieme

predikant, (Katoliek ook:) pastoor