dorp
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dorp | dorpe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- دَُورْپْ , meervoud: دَُورْپِی
Betekenisse:
- Woon- en sakesentrum onder die bestuur van 'n beheerraad, groter as 'n gehug, maar kleiner as 'n stad.
Vertalings
|
|
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | dorp | dorpen |
| Genitief (verouder) |
dorps | dorpen |
| dorp(e) | dorpen | |
| Akkusatief (verouder) |
dorp | dorpen |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
Betekenisse:
- Bewoonde gebied op die platteland, kleiner as 'n stad.