dorpie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dorp     dorpe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dorpie     dorpies  

Woordafbreking

dor•pie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Verkleinwoord van dorp; 'n klein dorp.

    Voorbeeldsinne

Verkeerdevlei is 'n dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika.

    Vertalings

  Vertalings:    dorpie
Engels: townlet(en)
Nederlands: dorpje(nl)