draak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  draak     drake    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  drakie     drakies  

Woordafbreking

draak

    Betekenisse

  1. 'n Mitologiese monsteragtige vleisvretende reptiel met kloue en vlerke, en wat vuur kan uitblaas deur die bek. Dit kom dikwels voor in mites waar dit 'n skat van goud oppas, of 'n maagd.
  2. 'n Uiters ongure persoon.
  3. Komododraak

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dragon(en)
Nederlands: draak(nl)
Russies: дракон(ru)
Japannees: ドラゴン(ja)