drink
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | drink |
| Verlede Tyd | ek | het gedrink |
| Verdere vervoegings: drink (vervoeging) | ||
Betekenisse:
- Vloeistof inneem; gesê van 'n lewende wese.
- Alkohol inneem.
Sien ook dronk
Sinonieme:
Vertalings
-
- Engels: drink
Engels (en)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Onvoltooid teenwoordige Tyd | I | drink |
| he, she, it | drinks | |
| Onvoltooid verlede Tyd | drank | |
| Verlede Deelwoord | drunk | |
| Teenwoordige Deelwoord | drinking | |
| Verdere vervoegings: drink (vervoeging) | ||
Betekenisse:
Drink.