duikboot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Duikboot

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  duikboot     duikbote    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  duikbootjie     duikbootjies  

Etimologie

duik +‎ boot

Woordafbreking

duik•boot

Uitspraak

   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(skeepvaart) 'n Vaartuig wat onder water vaar en waarin bemanning, voorraad, ens. droog vervoer word - meestal vir militêre toepassings en met wapentuig toegerus.


    Voorbeeldsinne

Die duikbote het die skepe gekelder wat die eiland wou bereik.

    Sinonieme

U-boot

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: submarine(en)
Nederlands: submarine(nl)
Russies: подводная лодка(ru) (podwodnoi lodka)
Japannees: 潜水艦(ja) (sensieka)