duvet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Duvet sonder oortreksel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  duvet     duvets  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Dik, snoesige deken waaronder geslaap word.

    Voorbeeldsinne

'n Goedkoper duvet kan van kunsmatige materiale gemaak wees, en is nie van dieselfde gehalte as dié met vars dons en vere nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: duvet(en)
Nederlands: dekbed(nl)


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) duvet m duvets
(met lidwoord) le duvet les duvets

Uitspraak

Hulp:IPA: [dy.vɛ]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Dons
  2. Slaapsak

    Voorbeeldsinne

«Le duvet d'eider.»
Eiderdons
«Où ranger son duvet sur le sac à dos ? »
Waar pak mens sy slaapsak op sy rugsak?