edelsteen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Edelstene

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  edelsteen     edelstene  

Etimologie

edel +‎ steen

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

edel•steen

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (minerale) 'n Mineraal wat vanweë sy eienskappe as uiters waardevol beskou word

    Voorbeeldsinne

  1. Die meeste edelstene word gevorm in óf die kors of die heel boonste laag van die aarde se mantel in die gesmelte magma wat in die dieptes van die wêreld borrel, maar slegs peridot en diamante word diep in die mantel gevorm.[1]

    Hiponieme

Diamant, robyn, saffier, akwamaryn smarag

    Vertalings

  Vertalings:    edelsteen
Engels: precious stone(en)
Nederlands: edelsteen(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor edelsteen.

Verwysings