eier
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eier | eiers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- اَیِّرْ , meervoud: اَیِّرْسْ
Betekenisse:
- Kiemsel met sy omhulsels wat gelê word deur 'n voël, vis, ens.
- Vroulike saadsel.
- Eiervormige voorwerp.