eik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Eikeboom wat akkers dra.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eik     eike  

Uitspraak

   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (plantkunde) 'n Skaduryke, bladwisselende boom met duur hout in die genus op Wikispecies Quercus.

    Voorbeeldsinne

Eekhorings versamel die akkers van die ou eik wat op die grond geval het.

    Sinonieme

Eikeboom, akkerboom

    Homofone

Yk

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oak tree(en)
Nederlands: eik(nl)