einde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  einde     eindes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eindetjie     eindetjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Waar/wanneer iets stop; die punt in ruimte of tyd as iets ophou.

    Voorbeeldsinne

Iemand wag vir my aan die einde van die straat.

    Antonieme

begin

    Verwante woorde

end, ent

    Afgeleide woorde

eindig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: end(en)
Nederlands: eind(nl), einde(nl)