en
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| en |
Voegwoord
Uitspraak:
- IPA: [e(ː)n, ən], (voor frikatiewe:) [ẽ, ə̃]
Met Arabiese letters:
- اَِنْ
Betekenisse:
- 'n Woord wat twee of meer begrippe, woorde of sinne gelykberegtigend verbind.
- 'n Woord wat nadruk lê op twee of meer begrippe.
Vertalings
|
|
Boekmaal (nb)
| Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|
| en | en, (sedert 1938 ook:) ei |
et |
Lidwoord
Uitspraak:
- IPA: [eːn, ən]
Betekenisse:
Wisselvorme:
- 2. (sedert 1938:) ei
Deens (da)
| Gemeenslagtig | Onsydig |
|---|---|
| en | et |
Lidwoord
Uitspraak:
- IPA: [en]
Betekenisse:
- 'n, die onbepaalde gemeenslagtige lidwoord.
Nederlands (nl)
| en |
Voegwoord
Uitspraak:
- IPA: [ɛn, ən]
Betekenisse:
Sweeds (sv)
| Gemeenslagtig | Onsydig |
|---|---|
| en | ett |
Lidwoord
Uitspraak:
- IPA: [en]
Betekenisse:
- 'n, die onbepaalde gemeenslagtige lidwoord.