epog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  epog     epogge  

Etimologie

Van Grieks epoche, pouse.

Woordafbreking

e•pog

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (sterrekunde) ’n Tydperk waarin die lugkoördinate van ’n hemelliggaam met voldoende noukeurigheid as konstant beskou kan word.
  2. (geologie) ’n Tydperk op die geologiese tydskaal wat korter is as ’n periode en langer as ’n tydsnede.

    Voorbeeldsinne

  1. In die huidige epog (J2000) het Mars die tweede grootste eksentrisiteit terwyl Venus en Neptunus die kleinste eksentrisiteite het.
  2. Die Aarde is tans in die Holoseen-epog van die Kwartêre periode.

    Vertalings

  Vertalings:   Sterrekundige tydperk
Nederlands: epoche(nl)
  Vertalings:   Geologiese tydperk
Nederlands: tijdvak(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor epog.