et
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Boekmaal (nb)
| Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|
| en | en, (sedert 1938 ook:) ei |
et |
Lidwoord
Uitspraak:
- IPA: [ɛt]
Betekenisse:
- 'n, die onbepaalde onsydige lidwoord.
Deens (da)
| Gemeenslagtig | Onsydig |
|---|---|
| en | et |
Lidwoord
Uitspraak:
- IPA: [ed̥]
Betekenisse:
- 'n, die onbepaalde onsydige lidwoord.