etmaal
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
etmaal | etmale |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- اَِتْمَالْ , meervoud: اَِتْمَالِی
Spelling tot 1909
- etmaal, meervoud: etmále
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Tydperk van 24 uur.
Sinonieme
- (Tydsverloop tussen op- en ondergang van die son:) dag
Vertalings
Vertalings: etmaal | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | etmaal | etmalen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | etmaals | etmalen |
Datief | etmaal, etmale |
etmalen |
Onsydig
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Sinonieme
- (Tydsverloop tussen op- en ondergang van die son:) dag