europium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  europium     —  

Uitspraak

   
(lêer)

Etimologie

Europium is na die kontinent Europa vernoem.

Woordafbreking

eu•ro•pi•um

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie) 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Eu en atoomgetal 63.

    Voorbeeldsinne

Europium is die mees reaktiewe van die seldsame aardelemente.

    Vertalings

  Vertalings:    europium
Engels: europium(en)
Nederlands: europium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor europium.