flikker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  flikker 
Verlede Tyd  ek   het geflikker    
Teenwoordige deelwoord flikkerende     

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

flik•ker

Werkwoord

    Betekenisse

Onderbroke verlig en verdof; afwisselend meer en dan minder (of geen) lig uitstraal of weerkaats.

    Voorbeeldsinne

Wanneer flikkerligte tegelyk links en regs flikker, is dit 'n waarskuwingsteken.

    Vertalings

  Vertalings:    flikker
Engels: flicker(en), flash(en), glitter(en)
Nederlands: flikkeren(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord flikker m flikkers 
Verkleinwoord flikkertje flikkertjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈflɪ.kər]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(pejoratief) skeldwoord, diskriminerend Homoseksueel, gay

Werkwoord

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van flikkeren
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van flikkeren
  3. gebiedende wys van flikkeren

    Voorbeeldsinne

1.: Ik flikker.
2.: Flikker je?
3.: Flikker!