funksiewoord
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| funksiewoord | funksiewoorde |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- فِونْكْسِي ڤُوَرْدْ , meervoud: فِونْكْسِي ڤُوَرْدِی
Spelling tot 1909:
- *funksiwoort, *funksiwoord; meervoud: *funksiwoorde
Betekenisse:
- Woord waarmee werking of handeling aangedui word.